Humor

Nuwe ouer dinge

00:47 CornflowerBlues 0 Kommentaar

"Terloops, nursie -- hoe laat moet ons soggens ons baba wakker maak?"
Ek het hierdie stukkie goud ontdek in 'n kas. Dit kom uit 'n Huisgenoot uit (as ek reg onthou) wat ek nog tydens my kinderdae opgesnipper het. Maar dis eers vandag wat ek werklik die humor kan waardeer.

Verdere Leesstof:

0 mense het al kommentaar gelewer: