Showing posts with label Die weer. Show all posts

Die somer is hier

Dit voel altyd of somer eers amptelik hier is na die eerste ordentlike reënval. Vandag reën dit katte en honde.
Welkom somer!

OP 'N SOORTGELYKE NOOT...

Wonderlike reën

Dit reën deesdae nogal gereeld met hewige donderbuie vir afwisseling, maar die laaste dag of twee was dit sulke rustige pannekoek-weer reën gewees.

En vanoggend toe gewaar ek hierdie twee massiewe sampioene op ons grasperk. As hulle eetbaar is, sal mens 'n paar gesinne met hulle kan voed!

OP 'N SOORTGELYKE NOOT...