Johan se werk,

18:50 CornflowerBlues 0 Kommentaar

Johan het vanaand laat eers terug gekom van AustraliĆ« af a.g.v. 'n vertraagde vlug en hy's pootuit. Maar gelukkig gaan ons hierdie naweek weg -- 'n "nie-amptelike" langnaweek, ons vlieg al more (Vrydag) oggend 6:00 -- so dan het hy darem kans om 'n bietjie te rus. Hy't juis gesĆŖ hy gaan dalk nie sy laptop saamvat nie!

Verdere Leesstof:

0 mense het al kommentaar gelewer: