Weggaan tye
Ons het twee dae in Stellenbosch gebly, die Stellenbosch wynskou bygewoon, baie nice restaurante besoek, wonderlike weer gehad, nuwe mense ontmoet, en natuurlik 'n klein huisie vol wyn gekoop! Toe het ons 'n dag in Franschhoek gebly en by The Tasting Room gaan eet, een van die top 50 restaurante in die wêreld. Dit was 'n baie interessante ervaring, om die minste te sê...
Dit was 'n onvergeetlike naweek (dankie Johan!) en daar het te veel wonderlike, lekker, snaakse, en goeie goed gebeur om hier te beskryf. As jy meer wil weet, bel my maar ;-)
'n Lekker wynlande (lang)naweek
Ons het hierdie naweek 'n langnaweek gemaak en bietjie afgevlieg Kaap toe -- ons was daar van Vrydag oggend (1 Aug) tot Dinsdag vroeg-oggend (5 Aug.).Ons het twee dae in Stellenbosch gebly, die Stellenbosch wynskou bygewoon, baie nice restaurante besoek, wonderlike weer gehad, nuwe mense ontmoet, en natuurlik 'n klein huisie vol wyn gekoop! Toe het ons 'n dag in Franschhoek gebly en by The Tasting Room gaan eet, een van die top 50 restaurante in die wêreld. Dit was 'n baie interessante ervaring, om die minste te sê...
Dit was 'n onvergeetlike naweek (dankie Johan!) en daar het te veel wonderlike, lekker, snaakse, en goeie goed gebeur om hier te beskryf. As jy meer wil weet, bel my maar ;-)
0 mense het al kommentaar gelewer:
Post a Comment