Johan se werk

Johan gaan alweer Australië toe vir werk

13:30 CornflowerBlues 0 Kommentaar

Johan vlieg more Australië toe vir 'n week. Die einde is in sig vir hul huidige projek - dis in die finale fase van goedkeuring, dan is dit uiteindelik klaar. Wel, vir hiérdie rondte ten minste...

Verdere Leesstof:

0 mense het al kommentaar gelewer: