Johan se gesondheid - opvolg

21:55 Elmi Raubenheimer 0 Kommentaar

Johan is OK. Die toetse het teruggekom sonder tekens van kwaadaardighede. Dankie vir almal wat saam gebid en duim vasgehou het. Ons is baie verlig!

Verdere Leesstof:

0 mense het al kommentaar gelewer: