Linnae

Videos van Linnae as baba

12:36 Elmi Raubenheimer 0 Kommentaar


Met die dat boeta uiteindelik hier is, het ek skoon nostalgies begin raak oor my laaste alleen oomblikke saam met my dogtertjie. Ek het deur foto's en videos gekyk van Linnae toe sy self nog net 'n piepklein babatjie was, en wat 'n vreugde! Ek het juweeltjies ontdek! Ek wil 'n paar daarvan met jul deel:

Linnae op 1½ maande (Sep. 2013):





Linnae op 4 maande (Des. 2013):



Verdere Leesstof:

0 mense het al kommentaar gelewer: