Die weer

Wonderlike reën

17:01 CornflowerBlues 0 Kommentaar

Dit reën deesdae nogal gereeld met hewige donderbuie vir afwisseling, maar die laaste dag of twee was dit sulke rustige pannekoek-weer reën gewees.

En vanoggend toe gewaar ek hierdie twee massiewe sampioene op ons grasperk. As hulle eetbaar is, sal mens 'n paar gesinne met hulle kan voed!

Verdere Leesstof:

0 mense het al kommentaar gelewer: