Goed wat ons bywoon,
Dit het heeldag in Pretoria en Centurion swaar gereën, en daar was selfs van plek tot plek donderweer, behalwe op die Joolplaas waar die (opelug) konsert was. Dit was 'n wonderwerk.
Hier is 'n kort movieclip wat ek met my mik-en-druk geneem het.
"Hillsongs United" in Pretoria
Ek en Shani het Hillsong United se worship event bygewoon die naweek (22 November) -- daar was 'n magdom mense en dit was baie nice gewees.Dit het heeldag in Pretoria en Centurion swaar gereën, en daar was selfs van plek tot plek donderweer, behalwe op die Joolplaas waar die (opelug) konsert was. Dit was 'n wonderwerk.
Hier is 'n kort movieclip wat ek met my mik-en-druk geneem het.
0 mense het al kommentaar gelewer:
Post a Comment