'n "Tussen-in" dag

21:08 CornflowerBlues 0 Kommentaar

Dit is vandag so 'n "tussen in" dag, een van daai "niks-het-vandag-gebeur-nie" dae wat homself so tussen die ander opwindende dae kom inwriemel het. Maar wag, ek maak seker nie nou sin nie.

Wel, hierdie afgelope naweek het 'n paar lekker dinge gebeur, en in die volgende paar dae wat kom gaan daar 'n hele klomp goed gebeur, om nie te praat van die lang naweek wat om die draai is nie.

Maar vandag was 'n baie rustige, stil dag.

Verdere Leesstof:

0 mense het al kommentaar gelewer: