Johan se werk

Johan gaan Ierland toe (#1)

20:29 CornflowerBlues 0 Kommentaar

Johan vlieg Ierland toe vanaand laat. Hy moet gaan konsulteer by 'n Tolhek op die M3. Dis nogal exciting! En dit sal die eerste keer wees wat hy vir meer as 3 dae van die huis af weg is - hy kom eers weer Sondag terug. Hmmm. Wonder wat gaan ek met al daardie alleen tyd doen? Hy't sterk oorweeg om my saam te vat (dis vir hom VERSKRIKLIK dat hy alleen gaan), maar dis te lank om by my werk af te vat. Nou sal hy maar vir my baie Guiness sjokolade en Irish Cream sweets saambring.

Verdere Leesstof:

0 mense het al kommentaar gelewer: