Grobbelaar familie,
[ Hou die spasie dop vir foto's ]
Dirk trou vandag!
My liefste neef Dirk het vandag getrou! Ek is so bly hy't uiteindelik 'n maatjie gekry - ek het gewonder wanneer hy 'n vrou gaan kry wat hom waardig is. Dirk & Michelle het baie goed gelyk - dit was pragtig. Het 'n klomp van die Grobbelaars weer vir die eerste keer in jare gesien (jy weet mos wat hul sê van troues & begrafnisse...).[ Hou die spasie dop vir foto's ]
0 mense het al kommentaar gelewer:
Post a Comment