My studio is amper klaar

03:53 CornflowerBlues 0 Kommentaar

Jul weet mos ons bou aan? Wel, vandag is die lessenaar en boekrakke ingesit in my studio. Dit begin sommer cosy lyk :-). Ek is SO opgewonde, ek kan nie wag om in te trek nie!

Verdere Leesstof:

0 mense het al kommentaar gelewer: