Valentynsdag opvoering by Staatsteater

08:18 Elmi Raubenheimer 0 Kommentaar

Ons het gister die "Valentines Enchantment 2006" musical en ballet gaan kyk by die Staatsteater in Pretoria. Dit was 'n gesamentlike opvoering van The Black Tie Ensemble en The South African Ballet Theatre, wat romantiese stukke uit operas, ballet, musicals en Spaanse danse opgevoer het.

Ek het veral die ballet besonders geniet. Ek en Johan het besluit om meer moeite te doen om ballet opvoerings by te woon - dis asemrowend mooi. Die volgende een wat SABT oopvoer is Rock-A-Tutu wat ek definitief wil gaan kyk!

Verdere Leesstof:

0 mense het al kommentaar gelewer: