Johan se werk

Johan in Maputu

03:54 CornflowerBlues 0 Kommentaar

Dis weer sulke tyd - Johan moet 'n dag en 'n half weggaan. Hy haat dit om weg van die huis te wees. My arme man is boonop siekerig, en die werk wat hy moet doen is om heeldag kamera posisies vir 'n tolplaza uit te meet en te beplan in die kokende hitte.

Ons moet môre oggend 7:15 op Johannesburg Internasionaal wees - hy moet 2 ure vooraf inboek vir sy 1 uur vlug. Ek sien nogal uit daarna om 'n aandjie alleen by die huis te wees, dit gebeur so min.

Verdere Leesstof:

0 mense het al kommentaar gelewer: