"Happy new year"
Ek wil jul almal 'n goeie en suksesvolle 2006 toebid, en ek hoop dat al jul nuwe jaars voornemens darem Maart sal haal.Moenie vergeet om my website te besoek nie: MyPassions.onthenet
13:16 CornflowerBlues 0 Kommentaar
Ek is die mamma van 2 pragtige kleuters, 'n vrou, suster, vriendin. Ek is 'n skywer, 'n denker, 'n ontwerper en rekenaar fundi. Ek lees en lag graag, en het my hart verloor op Walkerbay.
0 mense het al kommentaar gelewer:
Post a Comment