Humor,

Wetenskap en Muurpapier

15:35 Elmi Raubenheimer 0 Kommentaar

So nou en dan kom ek af op iets wat my aandag trek, en Screen-wallpapers.com het sommer baie daarvan, soos hierdie versameling van wetenskap-geïnspereerde wallpapers (al die prentjies link na die website):

Earth, fire, water, air
Children of the Planets
Stand back, I'm going to try science
Periodic Table with Electron Shells
Coffee Molecule
Chemical Formulas of Drugs
Solar System
Galaxy
Nebula
 En laaste maar nie die minste nie:

"The name's Einstein, but you can call me Professor."

Want cute kat prentjies maak alles beter.

Verdere Leesstof:

0 mense het al kommentaar gelewer: