Johan se werk

Johan gaan Ierland toe (#2)

10:50 CornflowerBlues 0 Kommentaar

Dié keer gaan bietjie erger wees as laas - hy vertrek Ierland toe 'n dag nadat hy van Maputo af kom (waar hy die vorige week was). Dus is hy in effek 2 weke weg van die huis af: 'n rekord volgens alle standaarde. My grootste kommer dié keer is nie noodwendig die verlang nie, maar eerder dat hy homself gaan uitbrand. Johan het nog nie gerus vandat hy met dié goed begin het nie... en dit wys.

Verdere Leesstof:

0 mense het al kommentaar gelewer: