My portfolio inhandiging is uiteindelik verby!

08:43 CornflowerBlues 0 Kommentaar

Dit was een hengse affêre gewees. Die afgelope week het ek bittermin geslaap en baie hard gewerk. Dit voel nog steeds of ek nie vinnig genoeg was nie – ek moes op die ou einde ‘n paar goed uitlos of ongetoets laat a.g.v. tyd. Maar uiteindelik het alles goed uitgewerk, en ek is redelik gelukkig.Alles het gister 10:00 begin en 45 min. later het ek moeg en droë mond in my kar geklim. Intensief.

Nou gaan ek slaap. Ek besluit nog vir hoe lank – 2 dae? 2 weke? Hmmm.
Elmi

Verdere Leesstof:

0 mense het al kommentaar gelewer: